Sechmet
|
|
Sechmet met die kop van ’n leeuwyfie, en ’n sonskyf en uraeoes (kobra) op haar kop.
|
Soort godin |
Egipties
|
Godin van |
Vuur, oorlog, wraak, menstruasie, medisyne
|
Naam in hiërogliewe |
|
Kultussentrum |
Memphis, Leontopolis
|
Simbool |
Sonskyf, rooi linne, leeuwyfie
|
Ouers |
Hathor en Ra / Horus
|
Metgesel |
Ptah
|
Kinders |
Nefertem
|
|
In die Egiptiese mitologie was Sechmet of Sachmis oorspronklik die oorlogsgodin asook die godin van heling van Bo-Egipte.[1] Sy word voorgestel as ’n leeuwyfie. Daar is geglo haar asem het die woestyn geskep. Sy is beskou as die bewaarder van die farao's en het hulle in oorlog aangevoer.
- ↑ Wilkinson, Richard H. (2003). The Complete Gods and Goddesses of Ancient Egypt. Thames & Hudson. p. 181.